Suid-Afrika: Sou jy nee sê?
BackAfrikaners moet dink oor ons toekoms in Suid-Afrika, en ons moet saamwerk om dit beter te maak. Afrikaners should think about their future in South Africa and should work together for a better future.
Channel: News & Politics
Uploaded: June 25, 2007 at 5:01 pm
Author: Vryheidsfront
Length: 0:04:22
Rating: 4.71
Views: 3,783
Tags: safety education future VF+ FF+ Afrikaans Afrikaners South Africa Suid Afrika ANC Apartheid crime misdaad freedom VF
Video Comments:
hitmann34 (Thursday 18th of September 2008 09:32:14 PM)
Ek wil ook graag ietsie doen in Suid Afrika, ek mis die mooiste land in die wereld en die enigste land wat tuis is vir ons afrikaners! Ek weet apartheid was baie sleg en ek wil dit ook nooit weer sien nie, maar hulle fok alles op, en ek is soo verskriklik bang vir my familie daar. Ek dink as ons almal kan saam staan kan ons n verskil maak. Ons moet veg vir wat regverdig onse is, hoop iemand staan op want ek sal folg!!! Hoop al julle Suid Afrikaners omdou ons voorvaders en wat hulle gedoen het!
Ricardothe1337 (Friday 18th of July 2008 04:50:48 PM)
@udinni
dude that was the fucking last time I send some money to africa
33414130 (Thursday 12th of June 2008 02:41:30 AM)
Wil net dankie se vir die VF+ wat hulle vir ons mense doen! DANKIE!
marcussalieri (Sunday 8th of June 2008 05:54:44 AM)
afrikaans is a beautiful language vive l afrique du sud
nunu814 (Saturday 29th of March 2008 08:04:22 AM)
Ons sal almal huistoe kom en help selfs nou maar dit sal op die tafel gesit moet word. As jy so ver weg is verstaan jy eers wat jou taal en afrikaaner mense vir jou werd is. Ons mis al ons mense in afrika en sal weer eendag terug wees die byteland is nie lekker nie maar dis die enigste manier om vir nou te kan oorleef. Groete aan al die afrikaaners by die huis en wees net sterk en slim soos ons voor vaders ons geleer het.
sariola1 (Monday 31st of December 2007 10:40:50 AM)
Ek se JA vir 'n onafhanklike Afrikaner staat. Ek dink dat Afrikaners is 'n trotse volk en hulle moet hul fryhede he.
RamKat24 (Saturday 24th of November 2007 02:41:52 PM)
As daar net 'n manier was waarmee mens die wereld kon oortuig het dat 'n onafhanklike Afrikaner staat die antwoord is. As mens nie die wereld se steun het nie is die plan uit die staanspoor gedoem. En as dit werk dan gaan jy met hoe kundigheidsvlakke onmiddelik 'n kontras van welvaart skep en soos almal weet is welvaart in Afrika 'n trekpleister vir elemente wat jy nie daar wil he nie - en sodra mens elemente begin wegwys dan wys die liberales weer vingers en alles word weer herhaal
rsawolf (Thursday 11th of October 2007 11:44:41 AM)
Die Boer in Germany sê hallo.
The idea is good. I will do it. My child has to grow up in Europe where nobody speakes my language. My family and friends are getting mordered, raped, and mugged just because tehy are white. What happend to the people? That fighted there asses off for they Sotuh Africa!
Stand up and start fighting again. If you need help contact me. The boer from Germany
udinni (Wednesday 10th of October 2007 11:21:58 AM)
white bastardoes
THEspottedhyena (Monday 8th of October 2007 08:03:06 PM)
Die enigste voorwaarde vir my is dat julle nie die Ou Suid-Afrika wil herskep nie - ek wil apartheid nooit weer sien nie, hou van die idee dat julle 'n deel wil hê waar Afrikaners reeds 'n meerderheid het. Ons moet veg vir ons taal, kultuur en veiligheid maar nooit weer ten koste van ander s'n nie. Die een in die Transvaal sal nie werk nie, jy gaan 'n hawe nodig hê. Daar is nie 'n manier wat ek my kinders in Europa grootmaak nie. Afrika is hulle s'n ook
-
Pages:
Home
-
Popular Artists
Avril Lavigne
Babyface
Beyonce
Britney Spears
Destinys Child
Eminem
Jay-Z
Jessica Simpson
Madonna
Mariah Carey
Shakira
Usher
Stevie Wonder